As jy vir Marelize van Zyl, uitvoerende hoof van Aspire Art, vra wat haar gemotiveer het om die kunsbedryf te betree, sê sy: “Ek dink nie ek het ooit kuns gekies nie – dit het my gekies.” Kuns was nog ...
Die Snowflake in Potchefstroom is onder meer die tuiste van ’n galery wat aan plaaslike kunstenaars ’n platform gee om hul werke ten toon te stel, hul kreatiwiteit te deel en inspirasie te kweek by ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
“Ons het raamwerke nodig om billike indiensnemingspraktyke te reguleer. Daarbenewens belemmer finansiële beperkings ons vermoë om die plaaslike bedryf te laat groei en inisiatiewe oraloor die land te ...