Sy het haar skooljare by die Laerskool Emfulenipark en die Hoërskool Transvalia deurgebring, waarna sy aan die NWU Vaal kampus studeer het. Hoewel haar pad met skeidsregterskap toevallig gekruis ...